<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<title>Ek steek my hand op</title>
<lyrics>[V1]
.C                               F
 Die Goeie Nuus van Christus is gratis
.      C                       G
 Die Goeie Nuus van God is verniet
.C                       F
 Ons hoef dit nie te verdien nie
.   C       G           C
 Genade is wat Hy ons bied

[V2]
.C                               F
 Die Goeie Nuus van Christus is Liefde
.      C                          G
 Die Goeie Nuus van God maak ons vry
.C                        F
 Ons hoef nie daarvoor te werk nie
.     C            G         C
 Ons hoef dit maar net te belei

[C1]
.  F                  C
   Geen veroordeling meer nie
.  G                   C
   Geen vrees vir die lewe of dood
.  F
   Geen straf.
.          C
   Ek kan lekker ligvoets draf
.                     G          C
   Want Sy liefde is groter as groot
.                    G         C
   Ja, Sy liefde is groter as groot

[V3]
.C                               F
 Die Goeie Nuus van Christus is lekker
.      C                         G
 Die Goeie Nuus van God maak my bly
.          C                        F
 Want dit gaan nie oor wat ék moet doen nie
.          C         G           C
 Maar oor wat Hy gedoen het, vir my

[C2]
.  F                  C
   Geen veroordeling meer nie
.  G                   C
   Geen vrees vir die lewe of dood
.  F
   Geen straf.
.          C
   Ek kan lekker ligvoets draf
.                     G          C
   Want Sy liefde is groter as groot
.                     G        C
   Ja, Sy liefde is groter as groot

[V4]
.C
 Ek steek my hand op, vir Genade
.                            G
 Ek steek my hand op, vir Geloof
.             C                 F
 Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus
.     C        G        C  ....(D)
 en alles wat God my beloof

[V5]
.D
 Ek steek my hand op, vir Genade
.                            A
 Ek steek my hand op, vir Geloof
.             D                 G
 Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus
.     D        A
 en alles wat God my beloof

[C3]
.  G                  D
   Geen veroordeling meer nie
.  A                   D
   Geen vrees vir die lewe of dood
.  G
   Geen straf.
.          D
   Ek kan lekker ligvoets draf
.           A                   D
   Want Sy liefde is groter as groot

[C4]
.  G                  D
   Geen veroordeling meer nie
.  A                   D
   Geen vrees vir die lewe of dood
.  G
   Geen straf.
.          D
   Ek kan lekker ligvoets draf
.                     A         D   ... (B)
   Want Sy liefde is groter as groot

[V6]
.             E
 Ek steek my hand op, vir Genade
.                            B
 Ek steek my hand op, vir Geloof
.             E                A
 Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus
.     E        B        E
 en alles wat God my beloof

[P1]
.                                A
   Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus
.       E        B      E
   en alles wat God my beloof</lyrics>
<presentation>C, D, B</presentation>
</song>